Skip to content
ORYX AASVOELS episode artwork

EPISODE · Dec 9, 2015 · 3 MIN

ORYX AASVOELS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Geen wilde dier is veilig van stropers nie. Bykans 200 Aasvoëls, vrek elke keer wat 'n olifant vergiftig word deur stropers. Dit is die jongste statistiek, vervat in die Oryx joernaal wat saamgestel is deur die Trust vir Bedreigde Natuurlewe en die Peregrine Fonds. Tussen 2012 en 2014 is 2044 aasvoëls vergiftig deur stropers wat olifant karkasse vergiftig om ook aasdiere te kan versamel vir muti doeleindes. André Botha van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe sê die praktyk het reeds ses aasvoëls spesies na die rand van uitsterwing gedwing.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 9, 2015

Embed this episode

Ready to play

ORYX AASVOELS

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on December 9, 2015.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!