EPISODE · Jun 10, 2026 · 0 MIN
Oud-kinderadvokaat reageer op 9 tienerseuns gearrester vir verkragting
from Nuus · host Kosmos 94.1
Oud-kinderadvokaat en hoof by die Kantoor van die Ombudsman Ingrid Husselmann waarsku dat die beweerde groepsverkragting van 'n vrou in Okahandja deur nege tienerseuns dui op beide 'n geslagsgebaseerde geweldskrisis en 'n mislukking in kinderbeskerming. Sy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel die oorlewende se welsyn voorop moet bly, die inhegtenisneming van nege verdagtes, almal tieners, dringende vrae laat ontstaan oor ouerlike toesig en die maatskaplike toestande wat tot sulke uiterste geweld kan bydra.
Embed this episode
NOW PLAYING
Oud-kinderadvokaat reageer op 9 tienerseuns gearrester vir verkragting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.