EPISODE · Jun 6, 2017 · 4 MIN
OUTA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Valke het bevestig dat hulle met 'n ondersoek begin het na duisende uitgelekte e-posse wat verband hou met onbehoorlike transaksies tussen die Gupta-familie en die regering. Die Valke se woordvoerder, Hangwani Mulaudzi, wou egter nie uitbrei oor die presiese aard van die ondersoek nie. Intussen word die adjunk-minister van Finansies, Sfiso Buthelezi en sy broer ook geimpliseer. Hulle sou glo kontrakte van ongeveer 'n 150 miljoen rand van die Passasier Spoor Agentskap van Suid-Afrika ontvang het, terwyl Buthelezi die voorsitter van die agentskap was. Die DA se skadu minister van vervoer, Manny de Freitas, sê hulle gaan strafregtelike aanklagte teen Buthelezi lê. Vincent Mofokeng doen verslag...
NOW PLAYING
OUTA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m