EPISODE · Jun 14, 2017 · 2 MIN
OUTA BESKULDIG ESKOM SE NGUBANE VAN VERVALSING EN BEDROG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die drukgroep OUTA het strafregtelike klagtes aanhanging gemaak teen die voormalige voorsitter van die Eskom raad, Dr. Ben Ngubane. Die klagtes sluit in vervalsing en bedrog. Die woordvoerder van energiesake by OUTA, Ted Blom sê Ngubane en sy vrou het vyftig miljoen Rand geleen by 'n staats-beheerde maatskappy, om drie maatskapye te koop. Hulle het die geld nooit terugbetaal nie. [Justin Kennerley]
Embed this episode
NOW PLAYING
OUTA BESKULDIG ESKOM SE NGUBANE VAN VERVALSING EN BEDROG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.