EPISODE · Jul 25, 2017 · 4 MIN
OUTA LE KLAG VAN HOOGVERRAAD TEEN MINISTER MOSEBENZI ZWANE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Organisasie teen Belastingmisbruik, of OUTA, het gister strafregtelike aanklagte teen die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane by die Randburg-polisiestasie in Johannesburg ingedien. Die aanklagte sluit in verraad, korrupsie, afpersing, bedrog en diefstal. Die bedryfshoof van OUTA, Ben Theron, sê Zwane aangestel is om die Gupta-familie en hulle sakevennote se belange te beskerm.
Embed this episode
Ready to play
OUTA LE KLAG VAN HOOGVERRAAD TEEN MINISTER MOSEBENZI ZWANE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.