EPISODE · Jun 14, 2017 · 2 MIN
OUTISME
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Outisme kan gekoppel word aan koors wat verwagtende moeders in die tweede trimester van hul swangerskap gehad het. Dit was die bevindings van 'n studie deur navorsers aan die Universiteit van Columbia se Skool vir Openbare Gesondheid in New York, wat gister in die vakjoernaal Molecular Psychiatry gepubliseer is. [Anita Visser]
Embed this episode
NOW PLAYING
OUTISME
0:00
2:54
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 14, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!