EPISODE · Apr 11, 2016 · 3 MIN
OVK ADRESSE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Kiesersregistrasie het die naweek landswyd plaasgevind, sodat Suid-Afrikaners vanjaar op 3 Augustus hulle kruisie kan trek in die munisipale verkiesings. Maar steeds bly daar vrae oor - veral rondom die skynbare onbetroubaarheid van die OVK se databasis van adresse. Laat dit nie spasie vir partye om mense na stembusse aan te ry waar hulle dalk 'n groter impak mag hê nie? 'n Senior bestuurder vir verkiesings-aangeleenthede by die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Granville Abrahams, het aan Dianke Nel gesê hulle vertrou Suid-Afrikaners om hulle regte adres te verskaf met registrasie en in die korrekte wyk te registreer en stem.
Embed this episode
Ready to play
OVK ADRESSE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.