EPISODE · Apr 12, 2016 · 3 MIN
OVK OPPOSISIE PARTYE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Opposisiepartye het hulle stem dik gemaak oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie se kiesersregistrasieproses en die feit dat landsburgers nie bewys van hulle adres hoef te lewer nie. Dianke Nel berig die OVK vertrou Suid-Afrikaners eenvoudig om hulle regte adres te verskaf met registrasie en in die korrekte wyk te registreer en stem.
Embed this episode
Ready to play
OVK OPPOSISIE PARTYE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.