EPISODE · Feb 17, 2016 · 4 MIN
PA Sê MATIES WYS GEBREK AAN BESTUUR MET PERSGESIG-DEBAKEL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Universiteit Stellenbosch se gebrek aan bestuur het bygedra tot die verguising van sy dogter en ander mense op sosiale media. Dit is die mening van dokter Joggie Briedenhann van Windhoek. Briedenhann het gereageer op die #blackface-debakel waarin sy dogter Poekie en haar vriendin Jo-Anne Cloete onlangs betrek is. Die insident word nog druk op sosiale mediaforums bespreek. Briedenhann het aan Izak du Plessis verduidelik waarom hy meen die universiteit moes die insident beter hanteer het.
Embed this episode
Ready to play
PA Sê MATIES WYS GEBREK AAN BESTUUR MET PERSGESIG-DEBAKEL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.