EPISODE · Apr 25, 2016 · 6 MIN
PADSTERFTES IN SUID-AFRIKA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die volgende bydrae bevat beskrywings wat ontstellend vir sensitiewe luisteraars kan wees. Die Wereld Gesondheidsorganisasie se verslag van 2015 oor padveiligheid wereldwyd sê Afrika se paaie is die dodelikste in die wereld. Veertig van die 50 lande met die meeste padsterftes is in Afrika. Een van hulle is Suid-Afrika. Die land het een van die beste padnetwerke op die vasteland, maar elke jaar sterf duisende mense in padongelukke. Wat gebeur op die land se snelweë en strate? Darren Taylor doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
PADSTERFTES IN SUID-AFRIKA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.