EPISODE · Jun 14, 2017 · 5 MIN
PANAYIOTOU VIDEO SKOK HOF
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die moordbeskuldigde Christopher Panayiotou se advokaat besluit om nié voort te gaan met 'n aansoek om te vra dat die Regter, Dayalin Chetty, hom aan die saak onttrek nie. Panayiotou se vrou, Jayde is in April 2015 ontvoer en vermoor. Ons praat met ons verslaggewer by die hof, Veronica Fourie.
Embed this episode
NOW PLAYING
PANAYIOTOU VIDEO SKOK HOF
0:00
5:02
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 5 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 14, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!