EPISODE · Jun 12, 2017 · 5 MIN
PE BRANDE IN BEDWANG GEBRING - 12 JUNIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die brande wat die afgelope vyf dae in en om Nelson Mandela Baai gewoed het, is in bedwang gebring, en daar is geen onmiddellike gevaar nie. Die brande het twee lewens geëis, duisende hektar plantegroei en plaasgronde is verwoes, en 'n aantal strukture, waaronder die privaatskool Woodridge College, is vernietig. [Veronica Fourie]
NOW PLAYING
PE BRANDE IN BEDWANG GEBRING - 12 JUNIE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m