EPISODE · Dec 16, 2015 · 3 MIN
PIK BOTHA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Talle sosiale mediagebruikers voorspel 'n spoedige einde aan president Jacob Zuma se termyn. Die voorspellings kom te midde van die Zuma-must-fall-veldtog, wat die afgelope paar dae momentum gekry het. Politieke kommentators is dit eens dat die spanning tussen verskillende faksies in die ANC hoog loop hieroor. Maar 'n president word nie so maklik uit die kussings gelig nie, sê oudminister Pik Botha wat instrumenteel was in die uiteindelike bedanking van oudpresident PW Botha.
Embed this episode
Ready to play
PIK BOTHA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.