EPISODE · Mar 29, 2016 · 2 MIN
PIKITUP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die burgemeester van Johannesburg, Parks Tau, sê vullisverwydering het 'n noodsaaklike diens geword omdat daar geen aanduiding is oor wanneer die onwettige Pikitup staking gaan eindig nie. Tau sê formele onderhandelinge tussen die metroraad en die munisipale werkers vakbond SAMWU moet nog plaasvind. Jean Esterhuizen berig dat tugverhore teen stakende werknemers vandag begin het.
Embed this episode
Ready to play
PIKITUP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.