EPISODE · Jul 2, 2026 · 0 MIN
Pitso Mosimane 'moet Broos opvolg'
from Nuus · host Kosmos 94.1
Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, geloof vir die herstel van trots in die nasionale span. Suid-Afrika se Wêreldbeker-veldtog het Sondag geëindig met 'n nederlaag van 1-0 teen die mede-gasheer, Kanada, in Los Angeles nadat die span die eerste keer in sy geskiedenis die uitkloprondes gehaal het. McKenzie sê Pitso Mosimane is die regte kandidaat om Broos op te volg:
Embed this episode
NOW PLAYING
Pitso Mosimane 'moet Broos opvolg'
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.