PLAAGBEHEER OP 'N GENADIGE MANIER
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Daar is genadige, vinnige, en pynlose maniere om van rotte en muise ontslae te raak. Dit is die boodskap wat die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaagbeheer wil oordra nadat 'n video, waarin 'n rot gemartel word, diereliefhebbers warm onder die kraag gekry het. Hanri Wondergem het die verslag saamgestel en ons waarsku dat die grafiese besonderhede sensitiewe luisteraars kan ontstel.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 25, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.