EPISODE · Feb 10, 2016 · 2 MIN
PLAAS STATS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika het in 2015 die meeste plaasmoorde- en aanvalle die afgelope vyftien jaar beleef. Dít volgens nuwe statistiek van die burgerregte-organisasie, AfriForum, en die landbou-organisasie, TLU SA. Daar was 'n totaal van 318 plaasaanvalle in 2015 waarin 64 boere en werkers hulle lewens verloor het. 'n Totaal van 570 boere, hulle gesinne en werkers was slagoffers in dié 318 aanvalle. Die adjunk-uitvoerende hoof van Afriforum, Ernst Roets, het aan Dianke Nel gesê Suid-Afrikaanse boere en plaaswerkers het in 2015 die wreedste jaar nóg beleef.
Embed this episode
Ready to play
PLAAS STATS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.