EPISODE · Dec 9, 2015 · 2 MIN
PLAASMOORD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Somber atmosfeer heers by die Lotters se familie-plaashuis buite Modimolle in Limpopo waar die bejaarde egpaar die naweek vermoor is. Die nege-en-sestig jarige Robbie Lotters se liggaam is Sondagaand ontdek en sy vrou, die vier-en-sestig jarige Ina Lotters se liggaam is Maandag in hul afgebrande huis gekry. Joan-Marie Verhoef berig van die egpaar se besittings is gesteel en later by die Phagameng township opgespoor.
Embed this episode
Ready to play
PLAASMOORD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.