EPISODE · Jul 7, 2026 · 0 MIN
Polisie-inligting oor VBS Bank is met Juju gedeel, hoor kommissie
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor oor die senior polisie-offisier Feroz Khan wat vertroulike polisie-inligting met die EFF-leier Julius Malema gedeel het, rakende 'n bedrogklagte rondom VBS Bank. WhatsApp-boodskappe wat getuienisleier Michael Chaskalson voorgelees het, beweer Mohamed Sayed het die VBS-kurator, Anoosh Rooplal, se huisadres aan Malema verskaf. Chaskalson sê VBS se voormalige voorsitter, Tshifhiwa Matodzi, het in 'n pleitooreenkoms beweer Malema en die EFF het miljoene in omkoopgeld ontvang:
Embed this episode
Ready to play
Polisie-inligting oor VBS Bank is met Juju gedeel, hoor kommissie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.