EPISODE · Nov 23, 2015 · 4 MIN
POLISIE KOMMISSARIS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika se nuwe waarnemende polisiekommissaris, luitenant-generaal Kgomotso Phahlane, sê bespiegeling dat hy nog 'n politieke aanstelling was, is nonsens. Hy het aan Suna Venter gesê hy het dertig jaar se polisie-ondervinding - en dat hy geleer is, as jy 'n polisieman is, meng jy nie met die politiek nie. Op die vraag of Suid-Afrikaners hom kan vertrou, het hy eenvoudig geantwoord: Hoekom nie? Phahlane is opgewonde oor sy aanstelling...
Embed this episode
Ready to play
POLISIE KOMMISSARIS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.