EPISODE · Jun 14, 2017 · 3 MIN
POLISIELID BETROKKE BY TEEN RENOSTER STROPERY WORD GETEIKEN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
JP van Zyl-Roux, met meer as dertig jaar diens, wat meer as tien jaar daarvan werksaam is in teen stropery ondersoeke in Kwa-Zulu Natal word deur hooggeplaaste politici geteiken. Dit is die mening van sy prokureur, Jacques Botha. Van Zyl Roux is vroeer daarvan aangekla van sameswering om renoster stropers te vermoor. Botha sê die klagtes was ongegrond en hy word nou kwansuis aangekla vir die onwettige besit van vuurwapens.Botha sê tugverhoor is tans onwettig en hy wat Botha is, is verbied om sy klient te verteenwordig. [Suzanne Paxton]
NOW PLAYING
POLISIELID BETROKKE BY TEEN RENOSTER STROPERY WORD GETEIKEN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m