POLITIEKE EN EKONOMIESE IMPLIKASIES VAN MOODY'S AFGRADERING episode artwork

EPISODE · Jun 15, 2017 · 5 MIN

POLITIEKE EN EKONOMIESE IMPLIKASIES VAN MOODY'S AFGRADERING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die graderingsagentskap Moody's, het sy krediet-afgegraderings voorgesit met Eskom, Sasol, MTN, die Suid-Afrikaanse Lughawens-maatskappy en 7 ander maatskappye wat afgegradeer is. Dit volg nadat die land se 5 grootste banke ook dieselfde pad moes loop. Maar watter effek gaan dit als op die verbruiker hê? Ons praat oor die politieke en ekonomiese implikasies hiervan met die hoof van die Skool vir Ekonomiese- en Sakewetenskappe aan die WITS universiteit, professor Jannie Rossouw; asook met Roland Henwood van die Universiteit van Pretoria. [Anita Visser]

NOW PLAYING

POLITIEKE EN EKONOMIESE IMPLIKASIES VAN MOODY'S AFGRADERING

0:00 5:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 5 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 15, 2017.

What is this episode about?

Die graderingsagentskap Moody's, het sy krediet-afgegraderings voorgesit met Eskom, Sasol, MTN, die Suid-Afrikaanse Lughawens-maatskappy en 7 ander maatskappye wat afgegradeer is. Dit volg nadat die land se 5 grootste banke ook dieselfde pad moes...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!