EPISODE · Jun 23, 2017 · 3 MIN
POLITIEKE PARTYE REAGEER OP KONSTITUSIONELE HOF SE UITSPRAAK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Volgens artikel 102 van die grondwet, moet die president en die hele kabinet bedank indien 'n mosie van wantroue teen die president aanvaar word. Dit is nie duidelik wanneer die mosie van wantroue geskeduleer sal word nie. Die meeste politieke partye het die uitspraak verwelkom. [Melissa Tighy]
Embed this episode
NOW PLAYING
POLITIEKE PARTYE REAGEER OP KONSTITUSIONELE HOF SE UITSPRAAK
0:00
3:53
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 3 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 23, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!