EPISODE · Apr 4, 2016 · 5 MIN
PONDOS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Sikhosiphi 'Bazooka' Rhadebe, die voorsitter van die Amadiba Crisis Committee van die Mdatya dorpie aan die Wilde Kus in die Oos-Kaap die naweek te ruste gele^. Hy is Dinsdagaand deur twee mans geskiet wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het. Die prokureur van die Umgungundlovu tradisionele owerheid, Richard Spoor, s^e die gemeenskap is al tien jaar lank verdeeld omdat 'n Australiese maatskappy titaan daar wil myn. Metzi van der Merwe doen verslag...
Embed this episode
Ready to play
PONDOS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.