EPISODE · Nov 25, 2015 · 3 MIN
POUS FRANCISKUS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Daar is baie verwagtinge vir Pous Franciskus se eerste besoek die week aan die vasteland. Sommige verwag dat die pous die regerings van Uganda en Kenia gaan vra om meer deernis met die gay en lesbiër gemeenskap te het. Ander hoop dat hy hom gaan uitspreek teen die korrupsie op regeringsvlak. Daar is ook dié wat wil hê dat hy 'n simbool van hoop moet wees vir ontnugterde jong mense wat deur terreurgroepe soos Al Shabab gewerf word.
Embed this episode
Ready to play
POUS FRANCISKUS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.