Presidensie 'moet VSA-ambassadeur aanvat oor arrogansie' episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2026 · 0 MIN

Presidensie 'moet VSA-ambassadeur aanvat oor arrogansie'

from Nuus · host Kosmos 94.1

Reaksie word steeds ontvang oor Amerikaanse ambassadeur John Giordano se opmerkings tydens 'n vergadering met hoofregter Peter Shivute, waar hy gesê het plaaslike regters kan hom kontak, sodat Amerikaanse regters kan raad gee in sekere sake. Dit het wyd kritiek uitgelok en vrae oor regterlike onafhanklikheid laat ontstaan. Dr. Henning Melber, ‘n Namibies-Duitse ontleder by die Nordic-Africa-instituut het aan Kosmos 94.1 Nuus sy kommentaar so verwoord.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Presidensie 'moet VSA-ambassadeur aanvat oor arrogansie'

0:00 0:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 26, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!