EPISODE · Jun 23, 2026 · 0 MIN
Presidensie wys kritiek oor Tanzanië besoek van die hand
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Presidensie het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se staatsbesoek aan Tanzanië verdedig en sê dat bilaterale bande net sterker sal word ten spyte van kritiek van die IPC. Die opposisieparty sê die president moes die besoek gebruik het om beweerde menseregteskendings en die aanhouding van opposisieleier Tundu Lissu aan te spreek, eerder as om slegs op historiese bevrydingsbande te fokus. Presidensiële woordvoerder Jonas Mbambo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat samewerking tussen die twee lande 'n prioriteit bly.
Embed this episode
NOW PLAYING
Presidensie wys kritiek oor Tanzanië besoek van die hand
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.