Skip to content
PRESIDENT LOODS TEENAANSOEK TEEN DA SE OB AANSOEK episode artwork

EPISODE · Jun 13, 2017 · 3 MIN

PRESIDENT LOODS TEENAANSOEK TEEN DA SE OB AANSOEK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

President Jacob Zuma het 'n voorwaardelike aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria gebring, teen die DA se aansoek wat hom wil dwing om regstellende stappe te neem wat betref staatskaping. Die DA vra die Hof om te las dat President Zuma 'n bindende opdrag deur die voormalige openbare beskermer verontagsaam het, om 'n kommissie van ondersoek in te stel binne 30 dae nadat haar verslag in die verband vrygestel is. Die verslag het die omstrede Gupta-familie onder meer by staatskaping betrek. [Jean Esterhuizen]

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 13, 2017

Embed this episode

Ready to play

PRESIDENT LOODS TEENAANSOEK TEEN DA SE OB AANSOEK

0:00 3:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 13, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!