EPISODE · Nov 19, 2015 · 2 MIN
PROKUREUR KREJCIR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Dit is onduidelik waarom Radovan Krejcir ter elfder ure besluit het om 'n nuwe prokureur aan te stel. Die Tsjeggiese sakeman se vonnisverrigtinge het Dinsdag begin maar moes uitgestel word toe Nardus Grovè aangedui het dat hy nou namens Krejcir verskyn. Die beëindiging van die dienste van die voormalige opdraggewende prokureur, Piet du Plessis van BDK en advokaat Annelene van den Heever, kan aan verskeie faktore toegeskryf word, het Grové aan Izak du Plessis gesê..
Embed this episode
Ready to play
PROKUREUR KREJCIR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.