EPISODE · Jul 18, 2026 · 0 MIN
Prysbelyning by veeartseny verduidelik
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Lewendehawe- en Lewendehawe-produkteraad het onlangs 'n prysbelyning aangekondig vir die sentrale veeartsenylaboratorium. Vir Namibië om lewendehawe en -produkte te kan uitvoer, moet die produkte aan sekere gesondheidsregulasies en vereistes voldoen. Vir gesondheidsdoeleindes word die vleis by die veeartsenylaboratorium getoets, en lewendehawe moet ook aan verskeie vereistes voldoen. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Anja Boshoff, die raad se uitvoerende hoof van vleisstandaarde gepraat, wat verduidelik waarom die prysbelyning belangrik is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Prysbelyning by veeartseny verduidelik
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.