EPISODE · Jul 6, 2017 · 7 MIN
QATAR SE BUURLANDE TELEURGESTELD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Ministers van Buitelandse Sake van Bahrein, Egipte, die Verenigde Arabiese Emirate en Saudi Arabië het Woensdag (5 Julie 2017) in Kairo sê dit is betreurenswaardig dat Qatar hul 13 eise verwerp het. Saudi-Arabië se Minister van Buitelandse Sake, Adel al-Jubeir sê verdere stappe sal op die regte tyd teen Qatar geneem, maar dat dit sal strook met die bepalings wat die internasionale reg neerlê. Hy het ook sy hoop uitgespreek dat Turkye neutraal sal reageer terwyl hy Doha se ander bondgenoot, Iran, beskryf het as: "die grootste ondersteuner van terreur." Monitor praat met professor Dirk Kotze van UNISA se Departement Politieke Wetenskap oor die saak.
NOW PLAYING
QATAR SE BUURLANDE TELEURGESTELD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m