EPISODE · Jun 26, 2017 · 6 MIN
QATAR VERWERP EISE DAT AL JAZEERA MOET SLUIT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Qatar het eise deur die Verenigde Arabiese Emirate, Bahrein, Egipte en Saudi-Arabië verwerp dat die nuuskanaal Al Jazeera, waarvan die hoofkantoor in Doha gestel is, moet sluit. Dit is een van 13 eise as voorwaarde vir die normalisering van diplomatieke verhoudings wat op 5 Junie opgeskort is. Vir meer hieroor praat Anita Visser met Theo Bekker van die NWU.
NOW PLAYING
QATAR VERWERP EISE DAT AL JAZEERA MOET SLUIT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m