EPISODE · Jun 21, 2017 · 0 MIN
RAMAPHOSA: MOENIE AFGESKRIK WORD DEUR RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE NIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Adjunk president , Cyril Ramaphosa, sê die sakesektor moenie afgeskrik word deur die gebruik van die term Radikale Ekonomiese Transformasies nie. Ramaphosa sê die term bestaan reeds sedert 1994, en is ANC-beleid. Hy het tydens 'n toespraak by die Gordon Instituut vir Sakewetenskap in Johannesburg gesê die terme word tans, misbruik.
Embed this episode
NOW PLAYING
RAMAPHOSA: MOENIE AFGESKRIK WORD DEUR RADIKALE EKONOMIESE TRANSFORMASIE NIE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.