RASSEVOORVAL BEELDMATERIAAL VERSPREI SOOS 'N VELDBRAND episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2017 · 3 MIN

RASSEVOORVAL BEELDMATERIAAL VERSPREI SOOS 'N VELDBRAND

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

'n Video is verlede week op sosiale media geplaas wat wys hoe 'n groep wit mans in die deurrybaan by 'n KFC-restaurant in Montana, Pretoria, 'n swart egpaar aanval na hulle blykbaar gevra is om vorentoe in die ry te beweeg. Die polisie het bevestig dat drie van die vier mans wat in hegtenis geneem is, in aanhouding bly tot hulle volgende hofverskyning later die week. Die Gautengse polisiewoordvoerder, Kaptein Kay Makhubele het aan Dianke Nel gesê die polisie soek intussen na nog twee mans wat by dié rasse-voorval betrek word.

NOW PLAYING

RASSEVOORVAL BEELDMATERIAAL VERSPREI SOOS 'N VELDBRAND

0:00 3:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 7, 2017.

What is this episode about?

'n Video is verlede week op sosiale media geplaas wat wys hoe 'n groep wit mans in die deurrybaan by 'n KFC-restaurant in Montana, Pretoria, 'n swart egpaar aanval na hulle blykbaar gevra is om vorentoe in die ry te beweeg. Die polisie het bevestig...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!