EPISODE · Jul 13, 2017 · 2 MIN
RAY PHIRI SE FAMILIE OOR SY DOOD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Mpumalanga-regering reël 'n spesiale provinsiale begrafnis vir die Jazz-legende, Ray Chikapa Phiri. Die waarnemende premier, Refilwe Mtsweni, het die aangekondiging gemaak kort na sy ingehuldig is. Phiri is by 'n hospitaal in Mbombela aan longkanker oorlede. Vincent Mofokeng doen verslag
Embed this episode
NOW PLAYING
RAY PHIRI SE FAMILIE OOR SY DOOD
0:00
2:23
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 13, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!