EPISODE · Dec 16, 2016 · 4 MIN
RECONCILIATION
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Te midde van Versoeningsmaand is talle Suid-Afrikaners steeds van mening dat die land nie genoeg doen om vrede te bevorder, politieke verdraagsaamheid te bewerkstellig en rassisme hok te slaan nie. Tydens twee dekades van demokrasie was daar steeds baie voorvalle van rassisme en onverdraagsaamheid wat sosiale kohesie en politieke verdraagsaamheid bevraagteken. Nkululeko Nyembezi en Dianke Nel doen verslag.
NOW PLAYING
RECONCILIATION
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m