EPISODE · Dec 9, 2015 · 2 MIN
REEN HITTE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Inwoners in die laeveld en Limpopo kan nog vir so rukkie uiters warm temperature verwag. Die weerdiens sê temperature het begin daal na 'n hittegolf die land verlede naweek getref het. Jean Esterhuizen berig dat daar verligting oppad is, met reën wat vir hierdie naweek voorspel word.
Embed this episode
Ready to play
REEN HITTE
0:00
2:20
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on December 9, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!