EPISODE · Jun 5, 2026 · 0 MIN
Reg om te staak dalk internasionaal maar dit word plaaslik geïmplementeer
from Nuus · host Kosmos 94.1
Arbeidsdeskundige Herbert Jauch sê die Internasionale Regshof se baanbrekersuitspraak wat die reg om te staak bevestig, is 'n groot oorwinning vir werkers wêreldwyd. Hy waarsku egter dat dit sleutelvrae oor hoe daardie reg geïmplementeer moet word, aan individuele lande oorlaat. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat Namibië se arbeidswette en hofuitsprake steeds beduidende uitdagings inhou vir werkers wat hul reg om te staak uitoefen.
Embed this episode
NOW PLAYING
Reg om te staak dalk internasionaal maar dit word plaaslik geïmplementeer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.