EPISODE · Jun 26, 2026 · 0 MIN
Regskenner sê oor 8 tiener verkragtingverdagtes
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die agt minderjarige seuns wat beskuldig word van die beweerde groepsverkragting van 'n 25-jarige vrou in Okahandja in die vroeë oggendure van 7 Junie, sal in aanhouding bly nadat hul borgtogverhoor uitgestel is na 6 tot 17 Julie. Die saak het ook debat aangewakker oor hoe Namibië se regstelsel jeugdige oortreders hanteer wat van ernstige misdade beskuldig word. Kosmos 94.1 Nuus het met die Regshulpsentrum se Yolande Engelbrecht gesels wat verduidelik waarom die beskuldigdes, ingevolge die huidige Namibiese wetgewing, as volwassenes verhoor sal word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Regskenner sê oor 8 tiener verkragtingverdagtes
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.