EPISODE · Jul 12, 2026 · 0 MIN
Rehoboth kook oor water uit Oanob
from Nuus · host Kosmos 94.1
Inwoners van Rehoboth eis vergoeding nadat verkleurde kraanwater, gekoppel aan verhoogde mangaanvlakke in die Oanobdam, vir twee dae aan die dorp voorsien is. 'n Petisie eis dat die Rehoboth-dorpsraad inwoners krediteer vir water wat as ongeskik vir menslike gebruik beskou word. Hulle voer aan dat die reaksie van beide die dorpsraad en NamWater aan deursigtigheid en verantwoordbaarheid ontbreek het. Kosmos 94.1 Nuus het met David Isaacks, verteenwoordiger van die Inwonerverbetering vir Behuising en Geleenthede-liggaam, gepraat:
Embed this episode
NOW PLAYING
Rehoboth kook oor water uit Oanob
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.