EPISODE · Nov 27, 2015 · 0 MIN
RENOSTERHORING REGERING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die departement van omgewingsake sê hulle gaan appelleer teen die hooggeregshof uitspraak rakende die handel in renoster-horing in Suid-Afrika. Die hof het gister die moratorium op handel in renoster horing binne die land se grense opgehef. Die woordvoerder van die departement, Albi Modise, sê hulle bestudeer nog die uitspraak.
Embed this episode
Ready to play
RENOSTERHORING REGERING
0:00
0:52
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 0 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 27, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!