EPISODE · Nov 19, 2015 · 2 MIN
RICHIE MCCAW
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het die voormalige All Black-kaptein, Richie McCaw, geloof vir sy bydrae tot wêreldrugby. McCaw het vanoggend sy uittrede uit internasionale rugby in Wellington, Nieu-Seeland, aangekondig. Saru se president Oregan Hoskins en die voormalige Springbok-kaptein Jean de Villiers beskou McCaw as een van die mees merkwaardige rugbyspelers van alle tye. Die All Black het in 148 toetswedstryde gespeel - 'n wêreldrekord. Rinette van Rensburg doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
RICHIE MCCAW
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.