EPISODE · Aug 24, 2026 · 0 MIN
Richie Mo’unga is terug vir All Blacks
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rugby: Richie Mo’unga maak môreaand sy langverwagte terugkeer na die All Black-span wanneer die besoekers en die Leeus op Ellispark kragte meet. Die 32-jarige losskakel het in die eindstryd van 2023 se Wêreldbekertoernooi teen die Springbokke laas vir Nieu-Seeland uitgedraf. Patrick Tuipulotu sal die span aanvoer. Die stut Saula Ma’u maak sy All Black-buiging van die bank af. Afrigter Dave Rennie sê Mo’unga het sy plek verdien:
Embed this episode
NOW PLAYING
Richie Mo’unga is terug vir All Blacks
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.