EPISODE · Jul 10, 2026 · 0 MIN
Rise vra bespoediging van klaring en leefstyloudits vir SAPD
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rise Mzansi vra dringende optrede om die klaringsproses en leefstyloudits van senior amptenare in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bespoedig. Volgens die party is die proses te stadig ten spyte van bewyse voor die Madlanga-kommissie wat toon dat misdaadnetwerke die polisie binnegedring het. Makashule Gana van Rise Mzansi het die verlenging van die kommissie se sperdatum verwelkom, maar gewaarsku dit moet nie pogings vertraag om die publiek se vertroue in polisiëring te herstel nie:
Embed this episode
NOW PLAYING
Rise vra bespoediging van klaring en leefstyloudits vir SAPD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.