RONNIE MAMPOEPA, VETERAAN REGERINGSWOORDVOERDER, STERF episode artwork

EPISODE · Jul 24, 2017 · 2 MIN

RONNIE MAMPOEPA, VETERAAN REGERINGSWOORDVOERDER, STERF

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Huldeblyke stroom in ná die dood van die veteraan regeringswoordvoerder Ronnie Mamoepa**. Hy is Saterdagaand in 'n hospitaal in Pretoria oorlede op die ouderdom van 56. Mamoepa was onder meer die woordvoerder van die departement van Binnelandse en Buitelandse Sake, en in die laaste paar jaar die woordvoerder van adjunkpresident Cyril Ramaphosa. Mamoepa is vermoedelik oorlede weens komplikasies ná 'n beroerte. Jean Esterhuizen berig.

NOW PLAYING

RONNIE MAMPOEPA, VETERAAN REGERINGSWOORDVOERDER, STERF

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 24, 2017.

What is this episode about?

Huldeblyke stroom in ná die dood van die veteraan regeringswoordvoerder Ronnie Mamoepa**. Hy is Saterdagaand in 'n hospitaal in Pretoria oorlede op die ouderdom van 56. Mamoepa was onder meer die woordvoerder van die departement van Binnelandse en...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!