EPISODE · Jun 20, 2017 · 2 MIN
ROOIBOSTEE LTD. MISBRUIK GLO TEEMARK-OORHEERSING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Mededingingskommissie beweer dat Rooibos Beperk sy teemark-oorheersing misbruik en het die saak na die Mededingingstribunaal verwys. Rooibos Beperk is die land se grootste verwerker van rooibostee, wat in die Cederberg streek groei. Een van Rooibos Beperk se mededingers het gekla dat die maatskappy eksklusiewe ooreenkomste met produsente het, wat hom bevoordeel. [Jean Esterhuizen]
Embed this episode
NOW PLAYING
ROOIBOSTEE LTD. MISBRUIK GLO TEEMARK-OORHEERSING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.