Rook in swangerskap verbind met tiener-hoë bloeddruk, hartprobleme episode artwork

EPISODE · Jun 4, 2026 · 0 MIN

Rook in swangerskap verbind met tiener-hoë bloeddruk, hartprobleme

from Nuus · host Kosmos 94.1

Navorsing deur die Universiteit van die Wes-Kaap het bevind kinders wat in die baarmoeder aan sigaretrook blootgestel word, loop ʼn groter gevaar om tydens hul tienerjare hoë bloeddruk te ontwikkel. Die studie het 307 kinders van tussen 10- en 14-jaar van Bishop Lavis, Kaapstad, betrek. Daar is gekyk hoe rook en alkoholgebruik tydens swangerskap kinders se gesondheid later jare beïnvloed. Navorser Tammy Ras sê liggaamsgewig speel ook ʼn groot rol:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 4, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Rook in swangerskap verbind met tiener-hoë bloeddruk, hartprobleme

0:00 0:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 4, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!