EPISODE · Jun 19, 2017 · 5 MIN
RUSLAND AKTIWITEIT IN MIDDELANDSE SEE DOPGEHOU
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, oftewel NAVO, is besig om die Russe se bedrywighede in die Middellandse See met arendsoë te moniteer. So sê professor Francois Vrey van die Fakulteit Krygskunde by die Universiteit van Stellenbosch, wat pas terug is van NAVO se jaarlikse maritieme veiligheidsberaad wat by dié organisasie se spesialis opleidingsinstituut op die Griekse eiland, Kreta plaasgevind het. [Anita Visser]
NOW PLAYING
RUSLAND AKTIWITEIT IN MIDDELANDSE SEE DOPGEHOU
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m