EPISODE · Dec 9, 2015 · 6 MIN
RUSLAND/TURKYE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die gevolge van die Russiese vegvliegtuig wat verlede maand deur die Turke afgeskiet is, kring steeds uit met die twee magtige buurlande wat mekaar op verskeie gebiede probeer "straf." Monitor het die Turkse ambassadeur, Kahn Essener en sy kollega, die Russiese ambassadeur, Mikhael Petrakov, gevra om hul onderskeie kante van die saak met RSG se luisteraars te deel. Ambassadeur Essener van Turkye was eerste aan die woord:
Embed this episode
Ready to play
RUSLAND/TURKYE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.