EPISODE · Jul 18, 2017 · 1 MIN
SA en VSA WEERMAG VIER MANDELA DAG IN DIE NOORD-KAAP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en die Amerikaanse weermag span kragte saam om Mandela-dag in die Noord-Kaap te vier. Die Amerikaanse weermag is tans in Suid-Afrika en neem deel aan die Shared Accord oefening wat in Lohatla in die Noord Kaap gehou word. 'n Woordvoerder van die Amerikaanse Weermag in Afrika , Majoor Jeremy Passut, sê hulle gaan die dag in Postmasburg deurbring....
NOW PLAYING
SA en VSA WEERMAG VIER MANDELA DAG IN DIE NOORD-KAAP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m